Weg! Ry & Sleep

Lyk bekend, of hoe?

Hoewel dit ’n betreklik onbekende naam in Suid-Afrika is, is BAIC op vyf na China se grootste voertuigvervaardiger. Die handelsmerk het in 2016 op eie bodem aangeland en in 2018 ’n aanleg in Gqeberha opgerig. BAIC Suid-Afrika bied tans net twee modelle te koop aan: die Beijing X55 en die BJ40 Plus wat ons hier bespreek. ’n Derde ryding, die B80, is op pad – dié lyk baie soos ’n Mercedes-Benz G-klas, terwyl die B40 Plus wat jy hier sien, jou dalk aan ’n ander soort voertuig herinner...

Wat het ons hier?

Die B40 is beslis geïnspireer deur Jeep se Wrangler, en nie op ’n bedrieglike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die