Weg! Ry & Sleep

’n Dubbel, asseblief

Boswoonwaens het gewoonlik ’n uitslaanbed, maar dan kry jy waens soos die Armadillo XTR312 (met slaapplek vir twee) waarin die bed ’n groot deel van die binnekant beslaan. Sommige kampeerders verkies dit. Dis tot ’n mate veiliger omdat jou kokon nie van seil is nie, maar van soliede panele.

Die Armadillo XTR312 het boonop ’n paar unieke eienskappe wat die lewe nóg makliker maak in die kampplek – kyk maar na die twee gassilinders en aparte stoof. Selfs die storttent met sy dubbele kante is ’n gerief wat ’n mens nie op enige boswa sien nie.

’n Kombuis duisend

Die kampstoof is die middelpunt van jou kombuis, en dis gewoonlik by die werkblad. Party is losstaande terwyl ander gemonteer is of selfs oor die blad uittrek. Hoe ook al, dit neem waardevolle plek op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die