Weg! Ry & Sleep

Waarheen nou, Gehasi?

Selfone is deesdae slimmer as ooit tevore en hulle neem byna oor by lenskameras en GPS-toestelle... wel, amper. GPS-toestelle het beslis nog ’n plek in die wêreld, en van die drie groot GPS-name – Magellan, TomTom en Garmin – is eintlik net Garmin nog algemeen in Suid-Afrika beskikbaar. Daarom bespreek ons slegs dié handelsmerk se reeks GPS’e. Daarby het ons agt navigasie-apps op ’n slimfoon gelaai en ons bespreek die vier wat die lekkerste werk hiernaas.

AVENZA Meer wandel as pendel

Hierdie app se gratis basiskaart lyk uitstekend, maar as jy meer gedetailleerde kaarte met spesifieke inligting soek kan jy dit van Avenza se webwerf aflaai. Sommige kaarte is gratis, maar die meeste is nié. Die app kan jou roete opneem sodat jy later kan kyk waarlangs jy gery het, en die GPS-ontvanger in jou foon sal jou posisie op die app

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die