Weg! Ry & Sleep

Ellende, wáár is jou einde?

Kort nadat ek as joernalis by hierdie reistydskrif aangestel is, stuur die destydse redakteur my om die Suidkus van KwaZulu-Natal vir ’n klompie dae te besoek en met ’n kampartikel terug te kom wat sê hoe lekker dit is om veral in die wintervakansie hierheen uit te wyk.

Dit is een van my eerste opdragte en ek is vuur en vlam. Ek pak die kar en kies koers op die N1. Die plan is om tot in Bloemfontein te ry, oor te slaap en dan om Lesotho en oor Harrismith tot in KZN te ry.

Op die skof tot in Bloemfontein vorder ek goed. Ek kry vir my ’n bed vir die nag en val die volgende oggend vroeg in die pad.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related