![f008-04.jpg](https://article-imgs.scribdassets.com/8t6luw42gwb24pxv/images/fileQ4K907DD.jpg)
Wanneer nie skryf en foto’s neem nie, bedryf sy Flying Feet, ’n fietstoerbesigheid, op Montagu. Sy’s mal oor klein dorpe en om die geskiedenis van dié plekke vir besoekers te ontsluit. Sy was dus die perfekte kandidaat vir ’n storie oor die Dwarsriviervallei