Tydens die beplanning van dié mooie Kreatief sit ons en gesels oor hoe lekker dit is om te brei en hekel. Lounette sê sy haal wat mussies vir vroeggebore babas brei, in Kaapstad is die Knitting Fairies (@knittingfairiescapetown), in Randburg wat al duisende komberse gemaak het, en dis maar net om ’n paar te noem.
Brief: Kreatiewe redakteurs
Jun 02, 2023
1 minute
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days