Avontuur Afrika

WINSKOOP met woema

Baie joernaliste noem hierdie bakkie die begrotingsopsie in die Ranger-reeks, maar na my mening is dit effens onregverdig teenoor hierdie baie goed gespesifiseerde voertuig. Teen R809 500 het hierdie bakkie baie van dieselfde foefies waarmee die vlagskipmodelle van ander handelsmerke spog. Wel, behalwe vir aanpasbare spoedbeheer. Maar wie gebruik dit in elk geval in die bos?

Ons het die XLT vir ‘n week op toets gehad en het besluit om bietjie die berge buite Lydenburg in te vaar. Die voertuig was swaar gelaai met ons tent, Ecoflow Delta Pro, yskas en al die kampbenodigdhede wat ons gewoonlik saamneem en op die N12, teen ‘n spoed van net meer as 120km/h,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s