Avontuur Afrika

MEER AS net ‘n ryding

VOERTUIG: 1999 Mazda Magnum 2.5TDI 4x4 (Die Rooi Lorrie)

EIENAAR: Boet Botes

“My ryding is al baie dinge genoem, van wyntrein tot brandweerwa en selfs Mazdarati… die lys gaan aan. Een naam het egter vasgesteek en nou noem selfs my goeie vriende haar die ‘Rooi Lorrie’, al is sy eintlik maroen van kleur.

Met elke reis wat ek aanpak, leer ek wat werk en wat nie en gevolglik het my droomwa die afgelope sewe jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related