Avontuur Afrika

VAT5

Die meeste van ons weet wat kosafguns (oftewel food envy) is, maar het jy al ooit gehoor van bekendstellingsafguns? Dit is wanneer jy jaloers is op jou werkskollega wat die bekendstelling van ‘n wonderlike nuwe produk van ‘n ikoniese handelsmerk kan bywoon en jy sit agter jou skootrekenaar vasgekluister omdat jy op sperdatum is. Die betrokke bekendstelling was dié van die nuwe Jeep Grand Cherokee sewesitplek verlede jaar en ek was glad nie beïndruk dat ek nie kon gaan nie.

Maar, soos hulle sê, die wiel draai… en raai nou net wie het die bekendstelling van die vyfsitplek van die Grand Cherokee bygewoon? Jip – ekke! Dit is immers dieselfde ding… net korter en met twee sitplekke minder.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Gesels>> SAAM
Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal. Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi.
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika5 min read
In Die Nuus
Die eerste fase van ‘n projek om die toekoms van wilde aasvoëlbevolkings in Suider-Afrika te verseker, is suksesvol voltooi nadat 160 Krans-en Witrugaasvoëls by hul nuwe tuiste by Shamwari Privaat Wildreservaat gevestig is. Hierdie vorm deel van ‘n p