Kuier

DIE MANLIKE 'MENOPOUSE'

GESONDHEID

Baie middeljarige mans aanvaar dit maar gelate as hul lot: die boepie, die gesukkel om te slaap, die gebrek aan woema om met hul kinders of kleinkinders te speel. Tussen die lakens gebeur daar ook ál minder, en kyk hulle in die spieël, herken hulle skaars die arme ou met die pap spiere en hangskouers. Dis mos maar alles deel van‘‘oud word’’, of hoe?

Minder testosteroon in jou lyf kan meestal die skuld kry vir dié simptome, wat verklap dat die jare genadeloos aanstap. Maar sommige mans ervaar dit erger as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related