Huisgenoot

Secret Invasion

WAAROOR GAAN DIT?

Die voormalige hoof van S.H.I.E.L.D., Nick Fury, vind uit dat ’n groep ruimtewesens in die geheim op die aarde geland het. En natuurlik het hulle bose planne.

Met behulp van die gewese geheime agent Everett Ross, sy S.H.I.E.L.D.-kollega Maria Hill en ’n vriendskaplike Skrull genaamd Talos moet Fury weer ’n slag die aarde red.

Maar dis g’n maklike taak nie, want die Skrull kan van gedaante verander om nes gewone aardbewoners te lyk.

En Talos? Ná die gebeure in die het hy besluit om hom op aarde te vestig – en nou moet hy die planeet teen sy eie mense verdedig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Morkel: “Juffrou, kan ’n mens gestraf word vir iets wat jy nie gedoen het nie?” Juffrou: “Natuurlik nie. Hoekom vra jy?” Morkel: “Dankie tog, want ek het nie my huiswerk gedoen nie!” JOHAN H, GONUBIE Drie skilpaaie eet sop. “Dit sal beter smaak met b
Huisgenoot1 min read
Plant Dit Soos Beckham
ONS is gewoond aan DAVID BECKHAM se vaardighede op die veld, maar dit blyk die voormalige sokkerspeler is net so vaardig in die tuin. Aanhangers was in vervoering toe David (49) onlangs video’s van homself deel waar hy blomme plant. Hulle het selfs d
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky