Weg!

Baai van die walvisse

In 1489 skryf die Duitse kartograaf Henricus Martellus die eerste keer die naam “Praia dos Sardinha” (die sardienstrand) op ’n kaart van Suidwes-Afrika. Hy het staatgemaak op aantekeninge van die seevaarder Bartholomeu Dias. Dias het twee jaar tevore dieselfde plek “O Golfo de Santa Maria da Conciecao” gedoop toe hy hier aangedoen het op sy geskiedkundige seereis na Indië. Dit was 8 Desember, ’n Rooms-Katolieke heilige dag waarop Maria se Onbevlekte Ontvangenis gevier word.

Die volgende naam wat jy op Portugese kaarte uit die 16de eeu aantref, is “Bahia das Bahleas”, oftewel Walvisbaai, vanweë die groot aantal walvisse wat in die baai aangetref word.

Die eerste mense wat die gebied rondom Walvisbaai verken het, was die Nama en Topnaars. Hulle permanente nedersettings was verder suid en nader aan die vars water van die Kuisebrivier en Sandvishawe. Tog is bewyse gevind dat hulle – lank voor die eerste Europeërs – dié baai gereeld besoek het.

Eers in 1793 kom vestig 

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg2 min read
Ontdek Die Verste Uithoeke Van Namibië
In Namibië voel dit dikwels asof jy die eerste mens is wat deur ’n landskap reis; verplaas na ’n ander, ongerepte era. As dit nog altyd op jou wenslys was om dié verafgeleë dele van ons buurland te ontdek is dié Kunenestreekfotografietoer vir jou. Do
Weg3 min read
Só Werk Die Gids
Dié tariewe is tans: Vir SAOG-lede: R100 p.p., R50 per kind jonger as 16 jaar en vanaf R50 per voertuig in die |Ai|Ais-, Etosha-, Namib-Naukluft-, Dorob-, Waterbergplato- en Skedelkus- nasionale park, Sperrgebiet en die Kaap Kruis-reservaat. Vir die

Related