Idees

WOLWARMTE

SKEP DIE PRENTJIE

Niks maak ‘n huis so snoesig soos wol en al sy brei- en hekelmaats nie. Sorg dus dat jy hierdie winter knus en warm bly deur jou met oorgenoeg wollerige goed te omring. Pak ‘n lekker vuurtjie en ontspan met jou hekel- of breiwerk. En as jy klaar is, klim onder jou kombers in en ontspan met ‘n boek. Hier is ‘n paar projekte om jou koue vingers warm te werk.

CHEVRONMAT

MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld

TYD: ‘n dag

GROOTTE

Omtrent 104 x 60 cm.

JY BENODIG

♥ Elle CottonOn DK in Dusty Pink 053: 4 x 250 g-bolle (415 m elk)
♥ 7 mm-hekelpen

LET WEL: As jy redelik styf hekel, gebruik ‘n dikker hekelpen of as jy te los hekel, gebruik ‘n dunner hekelpen.

AFKORTINGS

her-herhaal
ks – kettingsteek
Ib – langbeen
tes – tesame
vlg-volgende

SO HEKEL JY

Beg met 106 ks en twee breidrade saam. Slaan 2 ks oor (tel as 1 lb), 1 lb in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees4 min read
Huiswaarts
Die professionele sjef Paula Nel is hopeloos te diskreet om uit te lap wie haar bekende kliënte is, maar onder hulle tel van die wêreld se voorste media-, musiek- en rolprentmense. Paula bring tot drie maande op 'n slag op haar grootste kliënt se luu
Idees7 min read
Flossie Die Kat
Al die patrone in Projectarian se nuwe boek, Crocheting Reversible Amigurumi Projects, is omkeerbare karakters wat jy kan omdop om iets anders aan die ander kant te kry. Daar is ook die keuse om dit nie omkeerbaar te maak nie. Die boek bevat 15 amigu
Idees1 min read
Sag In Linne
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 1 dag ♥ patroon op bladsy 94 ♥ 2,5 m linnemateriaal ♥ 1,5 m teenstellende skuinsband van 25 mm ♥ aanstryktussenvoering vir die kraag en belegsels ♥ bypassende masjiengare ♥ 1 knoop 1 Teken die patroon op bladsy 94 op