Landbouweekblad

‘Rugby en boerdery verskil nie veel nie’

Rugbywêreldbeker 2023

Inligting

Ligging: Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Naam: Kloovenburg

Grootte: 300 ha

Vertakkings: Tafeldruiwe, wyndruiwe, olywe, avokado’s, landboutoerisme

Vir Pieter-Steph du Toit, een van die grotes van Suid-Afrikaanse rugby, is rugby en boerdery baie dieselfde. “Ouens sien die plaas, die trekkers, die mielies en alles wat lekker is, maar om tot daar te kom, sien hulle nie die aande toe jy op jou knieë moes bid oor die droogtes of die dae dat jy nie kon plant nie.

“Rugby is ook só. Partykeer maak jy dit, partykeer nie. Jy het ’n afrigter nodig wat in jou glo, ’n goeie game of die regte ou om jou raak te sien. En báie toewyding.

“Soos met alles in die lewe berei die slegte dae jou voor vir die lekker dae,” gesels Pieter-Steph oor ’n koppie koffie buite die Paarl waar hy en sy vrou, Willemien, en hul kinders, Pieter (4) en Christi (1), ’n gemeubileerde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related