Kuier

RUIM OP EN MAAK 'N PAAR RAND

Baie mense voel stukke beter as hulle eindelik so ver kom om ontslae te raakvan goed wat hul huis vol staan. Veral as hulle in die proses ook sommer 'n ekstra geldjie kan verdien.

Maar mense is dikwels onseker oor die waarde van iíems wat hulle wil verkoop - en wáár om dit te verkwansel.

Die eerste stap is om vas te stel watter bedrag jy daarvoor wil vra. "Sentimentele waarde kan mense 'n prys laat vra wat nie markverwant is nie,"sê die bemarkingsghoeroe Hugo Coetzee, stigter van die Kaapstadse digitaiebemarkingsfirma realmarketing."As hulle eers 'n lys gemaak het van wat hulle wil verkoop, kan hulle op handelswebtuistes soos Facebook Marketplace, Gumtree of'n soortgelyke platform gaan kyk waarvoor sulke items verkoop word - of google dit." 'n Sleutelbeginsel van bemarking is"om waarde te kommunikeer", sê Hugo."Stippel vir mense die voordele van jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related