Kuier

WANNEER SIBBE KOMPETEER

VERHOUDINGS

Hhulle ken ons van kleins af- gewoonlik veel langer as enigiemand anders. Die gedeelde geskiedenis tussen broers en susters, en daardie gemeenskaplike verwysingsraamwerk wat sibbe saamsnoer, bring 'n unieke soort begrip vir mekaar.

Dit is daarom spesiaal om te sien as volwasse broers en susters mekaar ondersteun en geluk gun, al ding hulle soms teen mekaar mee. Dink maar aan die Amerikaanse tennissusters Venus (43) en Serena Williams (41), wat al dikwels in 'n eindstryd teen mekaarte staan gekom het, maar altyd ook bly is oor die ander een sesukses. Só ook die Amerikaanse sangeres Chloë (24), wat haar jonger suster, Halle Bailey (23), wat nou in die fliek The Little Mermaid te sien is, se grootste ondersteuner is.

Maar dit is ook só dat sibbe nie altyd om dieselfde vuur sit nie.

Dis nie net jong kinders wat stry en onder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related