SARIE

PIENK . . . PIENK . . . ALLES PIENK!

Pienk, pienk, alles pienk . . . Ons verdrink in ’n pienk tsoenami sedert die aankondiging verlede jaar dat ’n Barbie-fliek in aantog is. Natuurlik, pienk was nog altyd Barbie se gunstelingkleur. Sy het selfs haar eie kenmerkende “Barbie-pienk”: Pantonekode PMS – ongelukkige keuse! – 219, ’n skakering van magenta-pienk.

Dis plastiek, dis neon, dis skokkend, dis sexy, dis nostalgies en ook so nóú. Dié kleur het in ons psige nesgeskop as snelskrif vir alles vroulik en femme. Sugar and spice and everything Watwou! Sommige skakerings van pienk kan dalk gemaklik, strelend en onskuldig voel. Skel, skroeiende skokpienk? Dis die kleur van die femme fatale, soos Zsa Zsa Gabor in die 1952-fliek. Ditto ’n smeulende Marilyn Monroe in (1953).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
Die GLORIE En Trane
Die gespierde, soepel gimnaste, hoogspring- en basketbalhemelbesems, testosteroonbelaaide naellopers, goed ontwikkelde gewigstoters . . . Almal wêreldklas-atlete maar met hul voorkoms uniek, soos voorgeskryf deur die eise wat hul bepaalde sport stel.
SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Skrywer Stap Terug Op Haar Kinderspore Vir Nuwe Roman
Madelein verplaas ons na 1974, na die kleinhoewe net buite Bloemfontein waar Bessie saam met haar broer, Willem, woon. Haar man Stefaans is kort tevore aan kanker oorlede, sonder om goeie voorsorg vir Bessie te tref. Sy moet haar sente omdraai. Nou k

Related