![f0065-01](https://article-imgs.scribdassets.com/2w9h8ufncwb7nfq7/images/fileFCG16JXW.jpg)
ENGELAND
GESIG VAN TIENERMEISIE VAN OUDS ONTHUL
ie gesig van ’n tienermeisie wat 1 300 jaar gelede geleef het, is onlangs met behulp van digitale rekonstruksie onthul. Die tiener se skelet is in 2012 in ’n graf in Cambridgeshire ontdek waar sy met ’n goue kruis op haar bors begrawe is. Die rekonstruksie van