Huisgenoot

VOL DRAADWERK

IS DIT tot siens aan Twitter? Toe die nuwe sosialemediaplatform Threads onlangs bekend gestel is, was dit soos ’n vuishou vir Elon Musk se sukkelende twietfabriek.

Sowat 30 miljoen gebruikers het binne een dag ingeteken vir die nuwe aanlyn platform, en teen die einde van Threads se eerste week het die getal intekenare die 100 miljoen-merk verbygesteek.

Mark Zuckerberg, die hoof van die tegnoreus Meta, die firma aan die stuur van Facebook, Instagram en WhatsApp, beskou die bekendstelling van hul nuwe Threads-platform as ’n triomf.

Bekendes soos Oprah Winfrey, Jennifer Lopez, Jamie Oliver en Paris Hilton het reeds by die platform aangesluit, en ál meer mense oorweeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related