Huisgenoot

TYD OM VAN BANK TE VERANDER?

JOU lewe en omstandighede het miskien so verander dat jy dalk nou meer as net die basiese bankgeriewe benodig.

Dis nie moeilik om van bank te verander nie, en dit tel ook nie teen jou kredietrekord as jy skuif nie. Trouens, jy sal dalk jou geldsake beter kan bestuur.

REDES OM TE SKUIF

1 DIE BANKKOSTE IS TE HOOG

Dit is seker die grootste rede waarom bankkliënte migreer. Die meeste rekeninge hef maandelikse en administrasiefooie, en indien nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Morkel: “Juffrou, kan ’n mens gestraf word vir iets wat jy nie gedoen het nie?” Juffrou: “Natuurlik nie. Hoekom vra jy?” Morkel: “Dankie tog, want ek het nie my huiswerk gedoen nie!” JOHAN H, GONUBIE Drie skilpaaie eet sop. “Dit sal beter smaak met b
Huisgenoot1 min read
Plant Dit Soos Beckham
ONS is gewoond aan DAVID BECKHAM se vaardighede op die veld, maar dit blyk die voormalige sokkerspeler is net so vaardig in die tuin. Aanhangers was in vervoering toe David (49) onlangs video’s van homself deel waar hy blomme plant. Hulle het selfs d
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky

Related