Huisgenoot

’N STILLE GEVAAR

JY DINK jy doen die regte ding. drankliggaam ter wêreld.

Suiker is sleg vir jou en daarom kies jy dieetkoeldrank wanneer jy lus is vir iets borrelend en verfrissend. Maar dink voortaan twee keer.

’n Bestanddeel in dieetkoel kan dalk kanker veroorsaak – en dit is ’n amptelike waarskuwing deur die grootste gesondheids ter wêreld.

Wanneer jy die lys van bestanddele op die etiket van jou gunsteling-suikervrye drankie nagaan en jy sien aspartaam daarin raak, moet jy dalk eerder verder lees.

Dié kunsmatige versoeter, wat 200 keer so soet as sukrose is en min kilojoules bevat, is onlangs deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) as “moontlik karsinogenies vir mense” verklaar.

Oor aspartaam word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol

Related