Landbouweekblad

Om sin te maak van geweld

Die aand toe Annemarié van Niekerk hoor van die moord op haar vriend Ruben Gouws en sy ma, Hermien, van die plaas Pinevale naby Ida in die Oos-Kaap, het sy besef sy moet terugkom Suid-Afrika toe.

“Dit was nie net om by die begrafnis en familie te wees nie, maar ek wou uitvind waar kom die geweld in Suid-Afrika vandaan. Dis só verskriklik erg en beheer almal se lewe,” sê Annemarié, wie se memoir Onder ’n bloedrooi hemel onlangs by Tafelberg verskyn het.

In dié belangrike boek, wat aanvanklik eers in Nederland verskyn het as Om het hart terug te brengen en met die gesogte Henriëtte Roland Holstprys vir “Betrokken Letterkunde” bekroon is, ondersoek sy die geweldsituasie in Suid-Afrika, maar kyk ook na haar eie belewing van geweld.

Annemarié, wat al 20 jaar in Nederland woon en met die Nederlandse literator Jaap Goedegebuure getroud is, besef Suid-Afrikaners is gevoelig daaroor as mense wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related