Arizona
GROO TSTE VLIEËNDE VOËL
ie Grand Canyon we mel van fassinerende diere soos die , wat Noord-Amerika se grootste vlieënde voël is. Hierdie indrukwekkende voëls word in die Verenigde State aangetref in die noorde van Arizona by die Grand Canyon, die suide van Utah en dele van Kalifornië.