Woudmoeder
p Madagaskar, ’n eiland aan die suidoos-kus van Afrika, word kremetartbome of genoem, wat “moeder van woude” beteken. Die Kremetartlaan (ook die Baobab-laan genoem) is een van die plekke op die eiland wat) pryk weerskante van ’n grondpad tussen die stede Morondava en Belo’ni Tsiribihina. Die laan is 260 m lank en bevat 20 tot 25 kremetarte.