Kuier

BAK beskuut TUIS!

IN DIE KOMBUIS

SPOGGERIGE ONTBYTBESKUIT

Lewer 48 rusks

BESTANDDELE

500 g botter, gesmelt
 2 koppies natural full cream
 yoghurt
 2 eiers
 1 kg bruismeel
 1 koppie ligte bruinsuiker
 1 teelepel sout
 1 eetlepel bakpoeier
 1 koppie elk oats en graansemels (bran)
 2 koppies ontbytgraanvlokkies, fyngedruk (soos corn flakes)
 1 koppie klapperskaafsels
 ½ koppie flax seed
 ½ koppie elk sultanas en cranberries
 100 - 200 g mixed nuts, grof gekap

METODE

Voorverhit die oond tot 170°C. Bespuit drie mediumgrootbroodpannegoed met kossproei.

■ Klits die botter en yoghurt goed saam. ■ Voeg die eiers by en klits tot goed gemeng. ■ Voeg die res van die bestanddele in 'n groot bak en meng liggies. Maak'n holte in die middei en voeg die yoghurtmengsel by. ■ Meng met 'n houtlepel tot goed gemeng - gebruik jou hande om te meng as die deeg te stewig raak. ■ Breek okkerneutgrootte (walnut-sized) balletjies van die deeg af en pakk nus teen ■ Laat die beskuit 10 minute indie pannE afkoel. ■ Verlaag die oondtemperatuur tot 60°C en sit die oondfan aan. Keer die beskuit uit en breek enkelballetjies af. ■ Pak die beskuit in 'n enkellaag op die oondrakke en laat vir 6-7 uur (of oornag) uitdroog. Haal die beskuit uit die oond uit, laat afkoel en bêre in 'n lugdigte houer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related