Toe die agtjarige Daniël Jamneck op 15 Junie sy tassie pak om by sy maatjie te gaan oorslaap, kon sy familie nooit voorspel dat dit die laaste keer sou wees dat hulle dié geliefde seuntjie met die mooiste glimlag sou sien nie.
Dit was veronderstel om 'n prettige aand by sy maatjie te wees, en 'n dag daarna propvol lekker speel. In plaas hiervan was Daniël die volgende dag óp Jeugdag - dood…
Sy liggaampie is die aand tevore, potblou, in die bed van sy maatjie se pa in Kraaifontein in Kaapstad aangetref. Daniël is na bewering doodgewurg en seksueel aangerand.
Dit het ook in die Blue Downs-landdroshof