Huisgenoot

GOEISTE, DIS DIE GOEIE OU

ALLES het verander danksy ’n goeie daad.

Dít het die grondslag gelê vir sy lewe vandag – en ook vir wat hy nou vir ander beteken.

Danksy daardie oomblik destyds het hy die ou geword wat goeie nuus met Suid-Afrikaners deel – ’n daaglikse dosis hoop vir sy landgenote wat dikwels vodde voel weens al die aanslae van ons werklikheid.

Brent Lindeque is die “goeie ou” agter die webtuiste Good Things Guy, wat ’n aanlyn platform is waar net positiewe stories en goedvoelnuus oor Suid-Afrika gepubliseer word.

En vandag, kort nadat hy die agtste herdenking van die bekendstelling van sy gewilde webtuiste gevier het, verwelkom hy ons in sy huis in Fourways, Johannesburg.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol

Related