Huisgenoot

Hoekom kan ’n trein nie op die pad ry nie?

PALOEKA die leeu sit en lees in die Babbelboomhuis. Hy dink hy is alleen, want dit is doodstil en rustig.

“Hallo, Paloeka,” hoor hy ’n fyn stemmetjie. “Ek is Saartjie Sokkie,” sê die stem.

Toe Paloeka opkyk, sien hy die pratende kous van agter die kas. “Ek kom uit die laai, anderkant die baai,” sê sy en giggel.

Skielik kom Palawa die kameelperd te voorskyn, en saam met haar is haar ander handpop, Kabous Kous.

“Hallo, Paloeks,” groet Palawa vrolik, die twee handpoppe is oor haar pote getrek.

“Ek dog nog heeltyd ek is alleen,” sê Paloeka en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky
Huisgenoot2 min read
’n Uittreksel Uit Onder Water
Ek skuld hom so baie. ’n Paar maande ná my pa se dood het hy my eendag gekry waar ek agter die tennishuisie vir die wêreld weggekruip het. My trane, my hartseer, was myne en myne alleen. Ek wou nie met enigiemand praat oor hoe seer ek steeds was nie.

Related