![f0044-01](https://article-imgs.scribdassets.com/7vl5d415a8bdjfb3/images/file4AHOCVME.jpg)
Stacy en Lydia is beste pelle wat van kleintyd af droom oor epiese batmitswa-seremonies. Maar dinge loop komies skeef toe ’n gewilde seun en ’n drama by die skool dreig om hul vriendskap en die seremonies in die wiele te ry.
“In die Joodse tradisie word jong vroue gevier met ’n batmitswa-seremonie wat hul oorgang na volwassenheid aandui. Tipies beteken dit maande se voorbereiding om ’n deel van die Tora te leer wat jy dan voor vriende en familie by ’n sinagoge opsê, wat aandui dat jy gereed is om jou plek in die gemeenskap vol te staan. En dan