Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘OPTIMISTIES SELFS IN SY DONKERSTE UUR’

Die Carte Blanche-aanbieder Derek Watts het sy stryd teen kanker verloor. Selfs toe hy dodelik siek was, het hy nie sy ewige optimisme verloor nie

Rus in vrede, Derek. Jy was ’n ongelooflike man, ’n stryder, ’n mentor en inspirasie. Dankie vir jou insette in ons samelewing en die waarde wat jy toegevoeg het. My diepe meegevoel aan al jou familie, naaste vriende en kollegas.

GARY KUNITZ

Wat ’n legende was hy nie, en sterk tot op die laaste. Die televisiebedryf het ’n ware held verloor. Hy het Carte Blanche na groter hoogtes geneem, en sy gees van volharding sal vir altyd in ons geheue voortleef.

ROSE MOSWANE

Alle sterkte en meegevoel aan Derek Watts se familie, vriende en kollegas. Julle sal sy humor en vriendskap mis. Derek het sy lewe met passie uitgeleef. Ons gun hom sy rus. Sy nagedagtenis sal bly voortleef.

SEF ELBON

Derek was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Koos aan sy vrou: “Hoe dink jy wat sou van ’n brief word as ek dit aan ‘Die domste man in Suid-Afrika’ adresseer?” Sy vrou: “O, dit sal net eenvoudig na die sender teruggestuur word!” SAN MARCHAND San: “Mammie, die kind sukkel om te praat en hy is al
Huisgenoot1 min read
Wrak Van Poolverkenner Se Skip Gevind
SKEEPSWRAKJAGTERS het die skip Quest opgespoor waarop die beroemde ontdekkingsreisiger Ernest Shackleton sy laaste reis onderneem het. Hulle het die vonds op die seebodem langs die kus van Newfoundland, Kanada, gemaak. Die stoomskip, wat ook met die
Huisgenoot2 min read
Afrika-pikkewyne
OP 3 JULIE vanjaar is dit Wêreldseevoëldag en daarom bekyk ons vandeesweek een van die heel spesiaalste seev oëls op aarde – die Afrika-pikkewyn. Hierdie pikkewyne staan ook as brilpikkewyne bekend en kom net in Afrika voor. Wanneer hulle op land ron

Related