Weg!

TOAST AAN DIE WOORD

Waar begin en eindig “die Karoo”? Hierdie is ’n lekker vraag vir laataand om die kampvuur iewers anderkant Williston in die Bo-Karoo – of is dit in die Hardemanskaroo? Daar is stukkies Karoo in die Vrystaat, Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap, maar as jy na die plantegroei kyk, strek die Nama-Karoo-ekostreek noordweswaarts om selfs die suide van Namibië in te sluit.

Die aangrensende Karoo-Sukkulente-ekostreek sluit weer vir ’n lekker kaart wat al die Karoostreke aandui.)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg30 min read
Blyplek Noorde
BEKOSTIGBAAR (Sien bl. 13) Verskeie lodges en kampe in die noorde bied groot afslag aan in die hoogsomer (Januarie tot Maart, soms April). Dis dan vrekwarm en kan reën, maar jou beursie gaan baie daarvan hou as jy in dié maande toer. Die Kaokoveld en
Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg5 min read
Swakopmund
Wild Rocket Café is dié plek waar ek en my vriende mekaar graag vir ontbyt ontmoet. Dis in die dorpskern en hoewel modern steeds knus. Besoekers kan binne of buite sit, tussen potplante en lanterns. Oorweeg die Mexikaanse eggs benedict of die salmon

Related