Kuier

JOU SEISOEN OM TE BLOM!

SIELSKOS MET Frnusta

As daar een ding is wat die afgelope jaar my geleer het, is dit dat die seisoene in ons lewens netso veranderlik is soos die seisoene in die weer wat ons beleef.

Ek dink in tye wanneer ons soms antwoorde soek vir die storms óf reënboë in ons lewe, vergeet ons om ’n bietjie dieper te kyk in die simboliek agter die seisoene wat ons dalk net as weerveranderinge ervaar. Die natuur is elke dag vol lesse; ons moet net leer om stil te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related