Kuier

HIE’ KOM 'IE BOKKE!

BOEREWORS-PIE'TJIES

Lewer ongeveer 16 pie'tjies

BESTANDDELE

1 × 400 g-rol puff pastry meel (vir strooi)
 1 eiergeel, gemeng met 1 eetlepel water
 1 rooi- of bruin-ui, geskil en in dun ringetjies gesny
 1 eetlepel sesame-saad (opsioneel) 300 g boerewors, in die helfte gesny

Vir voorsit

dip van jou keuse

METODE

Voorverhit die oond tot 180°C. Voer ’n groot bakplaat met bakpapier uit.

⏹ Plaas die deeg op ’n meelbestrooide oppervlak. Verf liggies met die eiergeelmengsel.

⏹ Pak die ui op die deeg en sprinkel die sesame-saadjies oor, indien gebruik. Plaas ’n ekstra vel bakpapier bo-op die deeg. Keer die deeg om (bakpapier na onder) en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related