Huisgenoot

LY MY TIENER AAN DEPRESSIE – EN WAT DOEN EK DAN?

DEURE wat toegeklap word, stilstuipe en ’n kind wat ure lank in sy kamer wegkruip. Dit is waarskynlik net gewone tienernukke, dink jy. Tog kan jy nie help om soms te wonder of daar dalk meer daaragter skuil nie – en dan voel jy bekommerd.

Want soos baie ander mense het jy gehoor tienerdepressie neem toe.

Die Suid-Afrikaanse Depressie-en-Angsgroep (Sadag) sê wêreldwyd word ’n geestesiekte, dikwels depressie, by tot een uit sewe kinders tussen 10 en 19 jaar gediagnoseer. Meer kinders neem hul eie lewe; dit is die vierde grootste oorsaak van sterftes onder tieners.

Ook in Suid-Afrika wys navorsing depressie onder tieners is algemeen.

Om ’n tiener te wees is verwarrend en uitdagend. Die tienerfase is die oorgangstyd tussen kind en grootmens, sê Hanlie Boshoff van Pretoria, ’n terapeut wat in narratiewe terapie met tieners spesialiseer.

“Die ouer en tiener moet aanvaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related