![f0037-01](https://article-imgs.scribdassets.com/3p5uyp3sw0bg2870/images/fileR989ZUCO.jpg)
SWARTVrydag en Kuber-Maandag is om die draai en natuurlik al die “spesiale pryse” vir vroeë Kersinkopies. En in die sosiale media word jy heeltyd met “onverbeter like aanbiedinge” gebombardeer. Hier is sewe slenters wat kleinhandelaars as lokaas gebruik om jou te laat koop en koop en koop.
1 BEPERKTE VOORRAAD!
Wanneer handelaars aankondig dat iets “skaars is” en teen “ ’n goeie prys” beskikbaar is, wil hulle jou net vinniger laat koop.
Want vir die winkel beteken “beperkte