Kuier

BLITSIG BRIESEND! TAKEL SÓ JOU TRIGGERS

O ns almal het al lekker dae gehad wat in ’n oogwink in slegte dae verander het.

Die trigger kan iets kleins wees: ’n Lelike opmerking van ’n vriend, terugvoer van jou baas (wat jy as kritiek beskou), of selfs ’n kyk van jou ma wat jou heeltemal verkeerd opvryf. Dit maak nie saak wát die ander persoon se bedoeling was nie, dit gooi jou van balans af en laat jou woedend, angstig, nutteloos of onseker oor jouself voel.

Dié negatiewe gevoelens kan jou héle dag bederf. Hoekom gebeur dit?

Iets omtrent die oomblik veroorsaak ’n intense emosionele reaksie by jou. Ons het almal persoonlike emosionele triggers, soos die aftrekknippie (of sneller) op ‘n pistool.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related