Landbouweekblad

Die tegno-koning

Bakkie vir ’n boer 4

GWM Suid-Afrika het sy duurste bakkie gestuur om die dag met die boere deur te bring. Dié bakkie, die P-Series LTD Dubbelkajuit 4x4, is die nuwe vlagskip van die reeks. Luidens die vervaardiger is die voertuig egter net vir ’n beperkte tyd beskikbaar.

’n Woordvoerder van GWM sê die P-Series LTD is op pendelaars en gesinne gemik, maar ook op avontuur- en plesiersoekers, en bied ’n waarde-vir-geldproduk verpak in ’n gerieflike en weldeurdagte pakket.

Die P-reeks LTD gebruik dieselfde 2 liter-turbodiesel-enjin as die ander reeks P-bakkies.

Dit ontwikkel 120 kW teen 3 600 r/min. en 400 Nm teen 1 500 tot 2 500 r/min. Dit is gekoppel aan ’n outomatiese agtgang-ratkas wat van die Duitse vervaardiger ZF kom.

Dít maak hom spesiaal

Die LTD, wat die trap bo die LS-en LT-modelle van die P-reeks beklee, word van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o