Landbouweekblad

Sportnutse wat veld wen

LBW | SPESIALE FOKUS

Hyundai Tucson 2.0D AWD N Line

Toe die nuwe Tucson-reeks in Maart verlede jaar hier aangekom het, was dit sonder die vierwielaangedrewe model. Dié saak is onlangs reggestel met die Tucson N Line. Hy gebruik dieselfde kragtige tweeliter-turbodiesel as die voorwielaangedrewe Tucson 2.0D Elite, maar gelei wringkrag ook na die agterwiele wanneer dit nodig is. Dit is nou wanneer die voorwiele nie vat kan kry nie en die agterwiele inspring om te keer dat jy die pad byster raak.

Buiten dié waardevolle veiligheidaspek, het die Tucson N Line ’n skuur vol ander toerusting wat jou bas kan red.

Onder hulle tel sensors wat botsings voorkom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o