Weg! Ry & Sleep

POSBUS

Die ander pad Kgalagadi toe

Ek het in April vanjaar besluit ons gesin gaan in die Junieskoolvakansie na die Kgalagadioorgrenspark reis. Soos ’n mens weet, is dit nie so maklik om op kort kennisgewing vakansieverblyf te kry nie.

Ek het by een Facebookgroep aangesluit, en van die gereelde Kgalagadibesoekers het my omtrent uitgelag toe ek daar navraag doen. Maar danksy ’n vriend wat gereeld na die Kgalagadi reis, kon ek geholpe raak: Ons het vir ses agtereenvolgende nagte plek gekry – alles kampverblyf.

Ek is ’n enkelma met twee kinders, Aya (13) en Sage (7). Rondom middagete val ons – volgelaai – in Vishoek in die pad nadat ek die kinders by die skool gaan haal het. Ons plan was om tot op Calvinia te ry, daar te oornag en die volgende dag deur te skiet na die Kgalagadi.

Toe ons op Clanwilliam aankom, is ons doodhonger en hou stil vir middagete. Intussen kyk ek op Google Maps en sien ’n roete wat 15 minute vinniger behoort te wees. Ons kies daardie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die

Related Books & Audiobooks