Weg!

Local ís lekker (en duursaam)

CAPE MOHAIRSOKKIES

Daar is party mense wat onderlangs brom as hulle sokkies as ’n Kers- of verjaardaggeskenk ontvang. Maar as jy al ooit in jou lewe lang ente gaan stap het, gaan jy nooit nee sê vir ’n paar sybokhaarsokkies van Cape Mohair nie! Suid-Afrika is die grootste produsent van sybokhaar in die wêreld, en Cape Mohair maak al meer as 30 jaar sokkies, kouse en klere van die “edelste van alle veselstowwe”.

Die voordele van sybokhaar bo gewone wol of sintetiese stowwe is legio: Deur vog in die atmosfeer natuurlik te absorbeer en vry te stel, het jou sokkies sy eie natuurlike lugverkoelingstelsel en sweet jou voete nie; Dis sag en irriteer of krap ook nie jou vel soos party wolsokkies nie; Dis liggewig, en dus kan jy maklik drie of vier pare inpak op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg2 min read
Ontdek Die Verste Uithoeke Van Namibië
In Namibië voel dit dikwels asof jy die eerste mens is wat deur ’n landskap reis; verplaas na ’n ander, ongerepte era. As dit nog altyd op jou wenslys was om dié verafgeleë dele van ons buurland te ontdek is dié Kunenestreekfotografietoer vir jou. Do
Weg3 min read
Só Werk Die Gids
Dié tariewe is tans: Vir SAOG-lede: R100 p.p., R50 per kind jonger as 16 jaar en vanaf R50 per voertuig in die |Ai|Ais-, Etosha-, Namib-Naukluft-, Dorob-, Waterbergplato- en Skedelkus- nasionale park, Sperrgebiet en die Kaap Kruis-reservaat. Vir die

Related