Weg!

VOËLS

Voëlkykers pof gewoonlik hulle vere wanneer ’n voëlsoort se naam verander word. Maar van my gunsteling-voëlname – wat ek ook aljimmers gebruik – is dié wat my kinders uitdink. Ontmoet byvoorbeeld die asblikkraai, soos my jongste, Owen, ’n voëlsoort gedoop het wat ek die ander dag vir my veldgids vir kinders geteken het. Die skets beeld twee skoorsteenveërs uit wat op vullislorriedag ’n oorvol asblik vir iets te ase deurkyk. Natuurlik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg2 min read
Ontdek Die Verste Uithoeke Van Namibië
In Namibië voel dit dikwels asof jy die eerste mens is wat deur ’n landskap reis; verplaas na ’n ander, ongerepte era. As dit nog altyd op jou wenslys was om dié verafgeleë dele van ons buurland te ontdek is dié Kunenestreekfotografietoer vir jou. Do
Weg3 min read
Só Werk Die Gids
Dié tariewe is tans: Vir SAOG-lede: R100 p.p., R50 per kind jonger as 16 jaar en vanaf R50 per voertuig in die |Ai|Ais-, Etosha-, Namib-Naukluft-, Dorob-, Waterbergplato- en Skedelkus- nasionale park, Sperrgebiet en die Kaap Kruis-reservaat. Vir die

Related