Huisgenoot

Sara Niemand

‘SARA, hoe laat is dit al?”

Sara beduie na die muur waar die groot horlosie hang, vir enigiemand om te sien. Maar hy moet altyd vra!

“Dis al halfagt verby, Ollie. Mevrou Spies-hulle wag al vir jou.”

Die lang teddiebeer van ’n man met sy grys hare stap in die donker skoolgang af en lag. “Dankie, Sara.”

Hy verdwyn by ’n vertrek in.

Sara gaan skakel die ketel in die klein kombuisie aan. Sy gaan sit weer by haar lessenaar met ’n beker koffie en staar deur die venster na die vierkant buite. Die skoolklok lui eers oor 20 minute en die personeelvergadering het nou net begin. Dis haar oomblikkie van vrede voor ’n bedrywige dag in ’n groot skool.

In die middel van die vierkant is daar die ongemaklike wilgerboom wat al jare lank probeer groei.

“Jy lyk maar kroes, ou boom,” gesels Sara met hom. “Net soos ek, nie waar nie? Net so uit jou gemaksone, met jou blaartjies wat voortydig begin afval. Hoort

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky
Huisgenoot2 min read
’n Uittreksel Uit Onder Water
Ek skuld hom so baie. ’n Paar maande ná my pa se dood het hy my eendag gekry waar ek agter die tennishuisie vir die wêreld weggekruip het. My trane, my hartseer, was myne en myne alleen. Ek wou nie met enigiemand praat oor hoe seer ek steeds was nie.

Related