SARIE KOS

E-pos uit ABERDEENSHIRE, SKOTLAND

Hoekom Skotland?

Ek het jare gelede betower geraak deur die Hooglandse Skotte toe ek Diana Gabaldon se Outlander-boeke (wat later vir die televisiereeks verfilm is) gelees het. Groot was my opwinding toe my swaer so drie jaar gelede ’n plaas in die Aberdeenshiredistrik, naby Inverurie, in die noordooste van Skotland koop. Sy droom was om die res van die familie mettertyd ook op die plaas te vestig. Toe ons huis op Kleinmond se huurkontrak verlede jaar verstryk en ons seun, Tiaan, se studies op Stellenbosch ten einde loop, het ons die groot stap geneem. Ons het met net twee tasse elk hier geland en ek was nog nooit eens in Europa nie!

Wat maak Skotland besonders?

Daar is ’n romantiese misterie aan die misomhulde Hoogland, die diep, stil (mere) en die aardse mense. Skotland is meer ongerep as die res van die Britse Koninkryk en ek dink ons Afrikaner-harte kan daarmee vereenselwig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o
SARIE KOS2 min read
Hoor Hier …
Botaniste klassifiseer piesangs, komkommers, avokado’s, pampoene en kiwi’s as bessies. Maar nie aarbeie (strawberries), braambessies (blackberries), moerbeie (mulberries) en frambose (raspberries) nie. • Lees ook bl. 48 Foto’s word gereeld op sosial

Related