Kuier

GESONDE TUIS-takeaways

MAKLIKE BUNNY CHOW MET GROENTE

Genoeg vir 2-3 bunnies

BESTANDDELE

Groentekerrie

2 eetlepels olie
 1 ui, gekap
 1 teelepel komynsaad
 1 kaneelstokkie
 2 kardemompeule
 1 eetlepel gemmer-en-knoffelpasta
 1 ×400g-blik gekapte tamaties
 250 g patat, in blokkies gesny
 250 g butternut, in blokkies gesny
 1 klein eiervrug, in blokkies gesny en gesout
 1 koppie ertjies
 ’n handvol spinach
 ruim ½ teelepel borrie
 1 eetlepel fyn komyn
 1 teelepel fyn koljander
 1 eetlepel roasted masala of mild kerriepoeier
 sout, na smaak
 1 × 400g-blik botterboontjies

Vir voorsit

1 plaasstyl-volkoringbrood of -rogbrood
 dhanya-blare om bo-oor te strooi

METODE

■ Verhit die olie en braai die ui saam met die komyn, kaneel en kardemom tot die ui sag is.

■ Voeg die gemmer-en-knoffel-pasta en tamaties by en bring tot kookpunt.

■ Voeg die groente, fyn speserye en botterboontjies (met die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related