Idees

OP JOU LEESLYS vir November/Desember

KOS

DIE SA LUGBRAAIERKOOKBOEK 2

LOUISA HOLST (H&R, R350)

Met hierdie wonderlike nuwe kookboek kan jy geliefdes vir ontbyt, middagete, aandete of enige spesiale geleentheid bederf met heerlike weergawes van klassieke Suid-Afrikaanse gunstelinge–alles uitjou lugbraaier. Die topverkoper–skrywer Louisa Holst weet wat die lugbraaiermark wil hê en het weer alles uitgehaal om plaaslike geure na jou tafel te bring. Resepte sluit in springbokkiekaaskoek, brandewyn-en-Coke-hoendervlerkies, snoek-en-appelkoossamoesas asook 'n visvinger-gatsby vir die honger kinders wat hulle sommer self kan maak. Hoender-peri-peri-tert, gebraaide lam, karringmelkbeskuit, pavlova en minivrugtekoeke is net nog 'n paar van die watertand-geregtewaarnajy kan uitsien.

5 INGREDIENTS: MEDITERRANEAN

JAMIEOLIVER (PENGUIN UK, R540)

Jamie Oliver se gewilde kook-metminder-kookboek maak 'n Mediterreense draai in dié watertand-opvolg. Dis alles waarvan mense in die eerste boek gehou het, met die bykomende vreugde om in sy lewenslange reise om die Med te deel. Met meer as 125 resepte met vyf

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Ietsie Speels
WENK: Gebruik sigsagsteek om te keer dat die rand rafel. BLOMKOMBERS PATROON EN STEEKGIDS LINNEROK 1 blokkie = 1 × 1 cm Kleremakersgrafiekpapier kan bestel word by marweya@ideasfactory.co.za.
Idees4 min read
Huiswaarts
Die professionele sjef Paula Nel is hopeloos te diskreet om uit te lap wie haar bekende kliënte is, maar onder hulle tel van die wêreld se voorste media-, musiek- en rolprentmense. Paula bring tot drie maande op 'n slag op haar grootste kliënt se luu
Idees1 min read
In Die Kol
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik TYD: 'n uur of twee ♥ wit hemp ♥ donkerrooi stringborduurgare ♥ borduurnaald ♥ klein borduurring ♥ materiaalmerkpen 1 Merk met jou materiaalmerkpen kolletjies op die hemp uit – probeer die kolle eweredig spasieer. 2 Gebruik

Related