KOER KAN WAG
Die man koer: “Ek wil vir die res van my lewe saam met jou wakker word.”
Die vrou antwoord: “Ek word vyfuur soggens wakker.”
Die man sê: “Toemaar, vergeet ek het iets gesê.”
JOHANNA RADEMEYER
ERGE BESERING
Neels is ’n party in ’n saak oor ’n