Kuier

RAAK SÓ GEESTELIK FIKSER

VERHOUDINGS

Verbeel jou twee mense staan aan die voet van ’n berg. Albei het dieselfde doelwit: om bo uit te kom. Die een is fiks en die ander een het jare laas geoefen. Jy hoef nie ’n kenner te wees om te raai watter een die meeste met die klim gaan sukkel nie.

Dieselfde geld vir geestesfiksheid, sê die kenners. “Fisieke fiksheid beteken om die spanning op jou spiere en die ander vereistes wat oefening aan jou stel, te kan verdra,” sê Lauren Moss, ’n sielkundige van Sandton. “Op dieselfde manier is geestelike fiksheid die vermoë om nie lamgelê en oorweldig te word deur die stres van die alledaagse lewe nie.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related