Huisgenoot

Demokrasie

VIR Suid-Afrikaners was 1994 ’n uiters belangrike jaar. Dit was die jaar toe ons land ’n ware demokrasie geword het. Ons beskou dit as ’n keerpunt in die storie van ons nasie. Die geskiedenis leer ons dat ’n demokratiese stelsel eers ná ’n lang en uitdagende pad bereik word. En die storie van ons demokrasie gaan eintlik ver terug tot in die tyd van die antieke Grieke!

Ons leer jou wat ’n demokrasie is, waar dit vandaan kom en hoe dit die lewe van elke Suid-Afrikaner verander het.

GESKIEDENIS

’n Demokrasie is ’n regeringsvorm waarin die burgers van ’n land ’n sê het in hoe die regering werk. Die woord is afgelei van twee Griekse woorde: demos, die mense, en kratos, mag.

Hoewel daar waarskynlik vroeëre vorme

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related