Avontuur Afrika

Die Chery OP DIE KOEK

Ons het onlangs die geleentheid gehad om die splinternuwe Chery Tiggo 8 Pro MAX (die topmodel in die reeks) vir ‘n paar dae te bestuur en ek moet erken dat dit my aangenaam verras het. Ek het nie vreeslike hoë verwagtinge gehad nie, maar dit was stukke beter as wat ek verwag het. Dit is in werklikheid ‘n goeie (en bekostigbare) opsie in die groeiende oorkruis-sportnutsvoertuig segment.

Onder die enjinkap is ‘n viersilinder turbo-petrolenjin wat ‘n skaflike 187kW teen 5 000rpm

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko