Avontuur Afrika

Toets notas oor die deelnemers

BFGoodrich All-Terrain T/A KO2 (15)

Gegewe hul rigiede profiel en aggressiewe loopvlakpatroon het die BFG’s redelik goed gevaar. Hulle was verbasend stil op teer en hul remverrigting op beide teer en grondpad was konsekwent en beheerd. Stywe sywande het dit in die gedrang gebring in terme van vastrap, maar dit is steeds die beste band vir landreis.

Pirelli Scorpion AT Plus (14)

Pirelli word wyd erken vir sy hoëprestasierubber en het ‘n goeie reputasie. Die remverrigting

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s